LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+17
Selfsorg in Calitzdorp

Cloete Huis @ Matjiesvlei Guest Farm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Annamie P
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Goed vir die siel. Baie rustig en pragtig! Lekker staproetes. Huisie oud, maar dit maak dit net ekstra spesiaal! Pragtige plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Selma
Cloete Huis @ Matjiesvlei Guest Farm
Was baie lekker om julle hier in Matjiesvlei te ontvang en baie bly julle het lekker by ons gekuier. Sien weer 'n volgende keer.

Annette L
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Pragtige natuur en rustigheid. Huisie het alles wat jy nodig het. Baie mooi omgewing. Baie rustig, mens skakel behoorlik af sonder selfoonsein. Ook leef jy anders sonder elektrisiteit, behalwe in die kombuis. Hulle maak egter genoeg voorsiening met kerse en lampe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Selma Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 108

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Matjiesvlei Guest Farm, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebb57493a5ad181ef846e785c7cd280f2bd827547f33be5419bbea705cff5a33deb75548067963a85e30e58dcf69a3ffe7a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 Matjiesvlei Guest Farm Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.4731759 21.6272362
Soek in 'n groter streek