Clos Malverne Wine Estate Accommodation
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Devon Valley Road, Devon Valley, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Vanaf R2 400 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Clos Malverne is 'n familie-wynlandgoed in die Devon-vallei naby Stellenbosch. Die landgoed produseer sedert 1988 bekroonde wyne en bied verblyf op die perseel vir gaste wat 'n ontspannende verblyf tussen die wingerde soek.
Verblyf bestaan uit drie gastekamers, elk toegerus met 'n platskerm-TV met DStv-kanale, lugversorging, gratis WiFi en 'n ruim badkamer. Daar is ook 'n selfsorg-gastehuis met twee slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer, wat asemrowende uitsigte oor die wingerd en 'n braai-area bied. Die gastehuis is ideaal vir gesinne of twee paartjies.
Gaste kan ontspan op die balkon wat rondom die landgoed draai of die privaat swembad geniet terwyl hulle die skilderagtige uitsigte oor die wingerd inneem. 'n Dagspa is beskikbaar vir behandelings, en sitkamers word voorsien om tussen behandelings te rus.
Die landgoed is 6 km vanaf die sentrum van Stellenbosch geleë en ongeveer 30 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Gaste kan ook eet op die perseel geniet, met ontbyt wat daagliks bedien word, middagete beskikbaar van Dinsdag tot Sondag, en aandete op Vrydae en Saterdae.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Devon Valley Road, Devon Valley, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Gaste dink Clos Malverne Wine Estate Accommodation het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Devon Valley Road, Devon Valley, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang