LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cloud Shadow Cottages | LekkeSlaap
+24

Cloud Shadow Cottages

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbestraat 136 , Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Cloud Shadow Cottages bied verblyf in Clarens. Dié gastehuis is net 'n entjie se stap vanaf die middedorp.

Daar is 2 losstaande selfsorg-eenhede. Die eerste eenheid het slaapplek vir 6 in 3 slaapkamers met dubbelbeddens of 2 enkelbeddens. Die tweede eenheid het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers met 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens.

Elke kombuis is toegerus vir selfsorg. Elke eenheid het ook 'n braai-area. Kothuis B het 'n TV met beperkte kanale - gaste kan hul eie dekodeerder saambring. Cottage A het 'n TV en ’n DVD-speler, maar daar is geen kanale nie. Onderdak parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Besienswaardighede en doendinge in die omgewing sluit Clarens Gholflandgoed, Golden Gate Nasionale Park, 4x4-roetes, riviervlotvaart, vierwielmotorfietsry, voetslaan, perdry en bergfietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 36 resensies vir Cloud Shadow Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Malherbestraat 136 , Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Cloud Shadow Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbestraat 136 , Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJlYWUyZjFjLTViZTQtNGQyMi04MjJmLWUzMzEzNWU4YWNkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 36 5 1 5 136 Malherbe Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.520446366848 28.418550528094
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!