Clover Bay 5

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Clover Bay 5 is 'n eenheid op die eerste vloer van 'n seekant-woonstelblok naby die St Michael's-swemstrand en 'n klipgooi van die strandmeer af.

Clover Bay 5 het 2 slaapkamers met 'n skeidsmuur wat slaapplek aan 5 gaste bied. Daar is 'n aparte bad, stort en toilet. Die eenheid het 'n TV in die oopplan-sitkamer en -kombuis. Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring.

Hoewel linne voorsien word, word handdoeke nie ingesluit nie. 'n Veilige parkeerarea is ook beskikbaar vir gaste se voertuie.

Shelly Centre en South Coast Mall is 1 km hiervandaan. Daar is 'n kroeg onder die eenheid en soms is die rumoer hoorbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Clover Bay 5 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Clover Bay 5 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R560 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false