5 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Lot 1050, Marine Drive, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Clover Bay 5 is 'n eenheid op die eerste vloer van 'n seekant-woonstelblok naby die St Michael's-swemstrand en 'n klipgooi van die strandmeer af.
Clover Bay 5 het 2 slaapkamers met 'n skeidsmuur wat slaapplek aan 5 gaste bied. Daar is 'n aparte bad, stort en toilet. Die eenheid het 'n TV met OpenView-kanale in die oopplan-sitkamer en -kombuis. Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring.
Hoewel linne voorsien word, word handdoeke nie ingesluit nie. 'n Veilige parkeerarea is ook beskikbaar vir gaste se voertuie.
Shelly Centre en South Coast Mall is 1 km hiervandaan. Daar is 'n kroeg onder die eenheid en soms is die rumoer hoorbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Louis Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 34
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Lot 1050, Marine Drive, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Clover Bay 5 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Lot 1050, Marine Drive, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang