Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Club Ten - Unit 6

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 60A, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 146 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Club Ten - Unit 6 is in 'n gesinsvriendelike kompleks met 'n asemrowende see-uitsig en direkte toegang tot die strand en promenade in Ballito geleë. Die selfsorgwoonstel is ideaal vir gesinne of groepe vriende wat op soek is na 'n ontspannende en gerieflike wegbreek by die see.

Die woonstel word vanaf die parkeerarea op die tweede verdieping bereik, bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die aparte badkamer het 'n stort en 'n bad. Die slaapkamers het plafonwaaiers en gratis WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n gemaklike sitarea met 'n TV met DStv-kanale, 'n etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, skottelgoedwasser, tuimeldroër, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea lei na 'n groot stoep met 'n houtskoolbraai, sonstoele en 'n see-uitsig. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad, 1 aangewese onderdakparkeerplek en 1 oop aangewese parkeerplek.

Club Ten - Unit 6 is gerieflik naby winkelsentrums en restaurante geleë en dit is ook net 22,7 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe. Of gaste nou in die son op die nabygeleë strand lê of die besienswaardighede in die omgewing verken, hiér sal gaste beslis blywende herinneringe skep.

Slaapplek

’n Bespreking by Club Ten - Unit 6 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Ballito Accommodation Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 61

Maande gelys 9

Ligging

  • Compensation Beach-weg 60A, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 146
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 146
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 60A, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e8ed72aab346ee418b3698fed03c326bdd104a78f5953148eeb4c61f7e43cfec249e4a091188c98660f5ce75379070c803d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 146 per nag (plek vir 6) 60A Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.539845687167 31.218680523539
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem