Clydesdale on Lions River

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Clydesdale on Lions River bied gemaklike, huislike plaasverblyf in Leeurivier, Lidgetton, in die Natalse Middelande. Die plaas is op die oewer van die Leeurivier, net 7 minute van Spiral Blue af vir diegene wat inkopieterapie nodig het, asook na aan Piggly Wiggly koffiewinkel en oorkant Abingdon Wynlandgoed. Die instansie maak nie voorsiening vir selfsorg nie.

Verblyf word gebied in 2 gesinskamers en 6 dubbelkamers en 4 koninggrootte-suite. Elke kamer het 'n privaat badkamer met japonne en badhanddoeke. Daar is linne, komplimentêre tee, koffie, versnaperinge en 'n bottel wyn in al die kamers. Die kamers is elkeen ingerig met 'n sitarea en sommiges het 'n terras en/of balkon met 'n uitsig oor die meer of die rivier. Gaste het toegang tot WiFi, braaigeriewe en privaat parkeerplek.

Ontspan op die sonterras of geniet 'n drankie by die kroeg op die perseel. Die omgewing is 'n gewilde voetslaan- en perdry-bestemming en gaste mag die fietse op die perseel gebruik. Die Nelson Mandela Capture Site Museum is net 6 minute van Clydesdale on Lions River af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Wynkelder
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Dataprojektor
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Clydesdale On Lions River gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false