LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Coco Blanche | LekkeSlaap
+13

Coco Blanche

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 17:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aroma Sands, Hillcrest-weg, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Coco Blanche is 'n luukse en moderne selfsorg-tweeslaapkamerwoonstel op die eerste vloer. Die eenheid is ideaal vir sakelui en vakansiegangers. Coco Blanche is naby die Cape Gate Medi-Clinic, winkelsentrums, restaurante en bied maklike toegang na en van die N1-hoofweg.

Die eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n volledige badkamer, 'n oopplan-leefkamer en 'n -kombuis. Elke slaapkamer het lugversorging en bied 'n koningingrootte-bed/dubbelbed en ingeboude kaste. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n wasmasjien in. Buite is daar 'n balkon met 'n ingeboude braai.

Die eenheid is in 'n sekuriteitskompleks met afstandsbeheer-toegang en 'n onderdak-parkeerplek is beskikbaar binne die kompleks. Addisionele voertuie moet die besoekersparkeerplek gebruik.

Slaapplek

’n Bespreking by Coco Blanche sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Aroma Sands, Hillcrest-weg, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 17:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aroma Sands, Hillcrest-weg, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhmYzlkMjU3LWE5NmQtNGM3Ny1hOTEyLTU3YjllYzJlZDIxZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 900  per nag (plek vir 4) Aroma Sands Hillcrest Road 7560 Wes-Kaap 086 999 0018 17:00-20:00 10:00 -33.862131725759 18.684304718385
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!