Coconut Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Klapperboomlaan 75, Randpark Ridge, Johannesburg, 2169, Gauteng
- Vanaf R950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Coconut Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in Randpark Ridge, Johannesburg en is ideaal vir sakereisigers, paartjies of 'n gesin wat 'n bietjie wil wegbreek.
Die kothuis is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die leefarea is oopplan. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis lei na 'n eetarea en leefarea. Die leefarea en een van die slaapkamers het 'n Android-TV. Gratis WiFi word voorsien.
Buite is daar 'n onderdakstoep, 'n mooi tuin en 'n sprankelende swembad. Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar en hierdie eenheid is naby 3 groot winkelsentrums, restaurante en die Wieg van die Mensdom is net minute se ry ver.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Joyce Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Klapperboomlaan 75, Randpark Ridge, Johannesburg, 2169, Gauteng
- Gaste dink Coconut Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Randpark Ridge Wes-Rand Roodepoort Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Klapperboomlaan 75, Randpark Ridge, Johannesburg, 2169, Gauteng