Colonel Graham Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Colonel Graham Guesthouse is geleë in Grahamstad, in die Oos-Kaap en bied die perfekte kombinasie van historiese sjarme en hedendaagse gerief. Die gastehuis is ideaal geleë naby aan die middedorp, Grahamstad se privaat skole asook Rhodes Universiteit.

Ons vebrlyf bestaan uit 11 kamers in die rustige privaat tuine, en daar is ook 'n swembad en onderdak braai-areas. Die gastehuis word deur die eienaar Sharika van Dyk bestuur wat dit haar eerste prioriteit maak om te verseker dat gaste lekker kuier en daar aan hul behoeftes voldoen word.

Grahamstad is 'n kulturele, opvoedkundige en kommersiële stad en is geleë in die gematigde vallei tussen die kusvlaktes en hinterland van die Oos-Kaap. Die stad is strategies geplaas tussen die moet-sien strande van die Sonskynkus, en die skoonheid van die platteland en is dus maklik toeganklik per motor of met 'n vliegtuig.

Port-Elizabeth is sowat 120 km ver en Oos-Londen so 180 km. Colonel Graham Guesthouse is ook na aan al die opmerklike Groot Vyf reservate soos Addo Nasionale Olifantpark, Shamwari Game Reserve, Amakhala Game Reserve, en Kichaka Game Reserve.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Colonel Graham Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 520 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false