Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Colonel Graham Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Sharika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 6 resensies vir Colonel Graham Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5
Sandiso F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandiso F
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a short stay, booked at short notice, but a great stay nonetheless.

The place was very close to where we needed to go. The staff was friendly and helpful with our needs. Definitely our place of choice for future Grahamstown visits. We were looking for schools for our boys!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angela F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Angela F
Enkelreisiger

Visiting arts festival for the weekend.

Given the key in the driveway with no directions to room or welcome info. No information provided regarding breakfast times or where breakfast is served. Didn't have breakfast. Only 1 towel provided although booked for 2. Only 1 coffee sachet provided and 1 drinking glass in room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Colonel Graham Guesthouse se terugvoer

Good day Angela, I do apologise for the service you received.
I had a meeting with my staff this morning, the lady who checked you in said that you asked for the key to your room whilst sitting in your car in the driveway and she assumed that you knew where your room was. We apologise again for this mistake made.
Regarding the towel, an extra set of towels was given to you and your partner when you met 1 of the staff members on the premises. This was told at the meeting as well, coffee for 1 and a drinking glass for 1, again we apologise profusely. The room was prepped for 1 guest and not 2, all human error.
We would've happily addressed the issues at the guesthouse when you checked in, if we had known.
As I recall, you did have my cell number when you called me early morning, as you wanted to check in before our usual check-in time, a quick call or message to me again would've solved all of the above, nevertheless, we are truly sorry for the unpleasant experience.

Colonel Graham Guesthouse
Johan C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en luuks en skoon. Sal beslis weer daar bly.

Ons het in die nuwe deel gebly wat uitstekend geleë en super modern is. Alles wat mens nodig het en heerlik ruim. Die bed was fantasties en die balkon bied 'n ekstra ontspanarea. My enigste kritiek wat ek kan lewer is dat die hondjie van die bure baie lastig is en mens aanhoudend wakkerblaf. Ek stel voor dat die gastehuis die hondjie by die bure koop dat hy voortaan vir hulle kan wakkerblaf. Ek dink ook vir R1450 per nag behoort die ontbyt so bietjie meer om die lyf te hê, maar ek sal weer daar bespreek en gee die plek hoë punte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lilian M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lilian M
Gesin met tieners

Loved the place. It feels like a home away from home.

Spacious rooms and loved the idea of a kitchen within the rooms. Great customer service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, skoon en netjies met goeie kwaliteit beddegoed.

Vriendelike personeel, lieflike, ruim losstaande plekkie met sy eie stoep en grasperk met heerlike skaduwee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony H - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony H
Enkelreisiger

Gerieflike oornagplek.

Mooi kamers - ruim en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 030
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 030
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 030
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lansdowne-weg 2, Oatlands, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cfe92eb779e495aa83704c2cbf97761a8415041a22587dc6ae2f7ad147b2460941f43522cc959a933a7318e9de399999b0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 030 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 2 Lansdowne Road Oatlands 6139 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.305057534173 26.527865224537
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem