Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Colonial Sands Unit E

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Gina Geverifieer

Eiendomme 44

Resensies 241

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 7 resensies vir Colonial Sands Unit E
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5
Mpho M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mpho M
Saam met vriende

Refreshing.

I had a perfect stay at the Colonial Sands, the unit was clean and not difficult to find, and the view was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thuleleni M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Thuleleni M
Saam met vriende

The place is very beautiful with a refreshing view.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Chantelle P
Gesin met klein kinders

Foto's op webtuiste is baie outdated. Glad nie hoe dit nou lyk nie.

Deur vuil lagoon loop om by die strand uit te kom. Kuierplek voor woonstel wat heeltyd musiek maak. Kombuis onder water as gevolg van geblokte yskas- en wasmasjienpype. Sal nie weer terug nie. Ses dae in die woonstel deurgebring. Lagoon vuil met gebreekte bakstene en boomstompe. Glad nie selfde buite die woonstel as wat die webtuiste adverteer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renie O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Renie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike vakansie met 'n fantastiese uitsig oor die see, net 'n paar tree van die strand.

Die eenheid is goed toegerus. Die probleme wat daar was is baie vinnig opgelos. Die enigste frustrasie was die elektroniese toerusting - die afstandbeheer se batterye was pap; nadat ons dit vervang het het ons agtergekom dat dit nie in werkende toestand is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Llewellyn B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llewellyn B
Saam met vriende

Dit het my verwagtinge oortref.

Die eenheid is baie ruim met 'n groot balkon - skuifdeure van twee kamers en die eetkamer lei na die balkon. Jy kan letterlik vanaf jou bed die see sien. Die leefarea is oopplan en jy het alles wat jy benodig in die kombuis. Daar is veilige parkering vir twee voertuie in die kelder. Die perseel het 24 uur sekuriteit en daar is orals kameras strategies op die perseel. Jy is stapafstand vanaf die see en die winkels/restaurante. Die strand is swemvriendelik met lewensredders byderhand. Ek sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Colonial Sands Unit E se terugvoer

Dear Llewellyn, we are glad to hear that you enjoyed your stay and thank you for the wonderful review. We hope to see you again in the near future.

Colonial Sands Unit E
Marion A - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion A
Gesin met klein kinders

Fantastic family holiday accommodation.

The unit is spacious, clean and has incredible views of Margate beach. The unit is well equipped with a large fridge and freezer unit, and has all the modern conveniences needed to make for a restful holiday (washing machine, dishwasher, microwave, coffee machine). We can recommend this unit to other families, and we will not hesitate to book it again should we holiday in the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Colonial Sands Unit E se terugvoer

Thank you for your awesome review, and we hope to see you again soon

Colonial Sands Unit E
David V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David V
Gesin met tieners

Heerlike vakansie, veilig, ruim, luuks met 'n fantastiese see-uitsig.

Colonial Sands het my verwagtinge oortref. My eenheid was baie ruim, luuks, skoon en met 'n pragtige uitsig oor die strand en see vanaf elke kamer. Sentraal geleë, 'n hanetree van alle winkels en op die hoofstrand, tog weg van die daaglikse verkeer en straatgeraas. Die skottelgoedwasser, wasmasjien, yskas-vrieskas en TV's met DStv-kanale, en swembad op die perseel het die verblyf nog meer gemaklik gemaak. Die hysbak in die gebou was 'n groot bonus vir my bejaarde moeder wat saam gereis het. Sekuriteit is uitstekend, en ek kon rustig slaap met die wete dat my voertuig veilig binne die perseel was met toegangsbeheer. Ek het al in vele plekke in Margate gebly vir vakansies, en ek moet eerlik sê dat Colonial Sands uitstaan bo die ander. Ek sal vir seker weer daar bespreek vir my volgende vakansie. Baie dankie vir 'n heerlike verblyf en vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Colonial Sands Unit E se terugvoer

Thank you for your great review, we are glad to hear you enjoyed your stay, and hope to see you again in the near future.

Colonial Sands Unit E
Vanaf R1 435
R1 435 R1 076
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 435
R1 435 R1 076
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 435
R1 435 R1 076
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lagoonstraat, Colonial Sands, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4249ae69d1c1aacb6935031d3b1d117f20e6ca3cc5d33cd5bb1783865c9a4d743bf3130cbaee5f360ecb76b9808acc0e82cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 435 nouVanaf R1 076 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Lagoon Road Colonial Sands 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-16:00 09:00 -30.860259971466 30.371610224247
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem