Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Colonial Sands Unit E

Selfsorg
Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 3 Mei 2024 tot 14 Jun 2024.

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lagoonstraat, Colonial Sands, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 435 R1 076 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Colonial Sands Eenheid E bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer-eenheid op die derde vloer van 'n kompleks wat stapafstand van Margate se hoof-swemstrand, restaurante, vermaakgeriewe en winkels af geleë is.

Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n dubbelbed. Verder is daar 2 storte en 2 baddens in die badkamers, plafonwaaiers in die hoofslaapkamer. Daar is sentrale lugversorging vir die sitarea en slaapkamers. Die kombuis is toegerus met 'n oond en stoof, 'n ketel, 'n wasmasjien- en tuimeldroër-kombinasie en 'n skottelgoedwasser.

Daar is 'n TV in die sitkamer met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler. Gaste geniet ook toegang tot gasbraaigeriewe.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en is naby Margate se hoofswemstrand, restaurante, vermaakgeriewe en winkels.

Slaapplek

’n Bespreking by Colonial Sands Unit E sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 7 resensies vir Colonial Sands Unit E
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Gina Geverifieer

Eiendomme 44

Resensies 241

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Lagoonstraat, Colonial Sands, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Colonial Sands Unit E het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 435
R1 435 R1 076
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 435
R1 435 R1 076
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lagoonstraat, Colonial Sands, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4249ae69d1c1aacb6935031d3b1d117f20e6ca3cc5d33cd5bb1783865c9a4d743bf3130cbaee5f360ecb76b9808acc0e82cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 435 nouVanaf R1 076 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Lagoon Road Colonial Sands 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-16:00 09:00 -30.860259971466 30.371610224247
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem