Steiltes Akkommodasie by Columbus Guest House | LekkeSlaap
+16

Columbus Guest House

3 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Columbus-straat 102, Steiltes Uitbreiding 10, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Columbus Guest House is op 'n heuwel in 'n stil voorstad van Nelspruit geleë. Die perseel is ruim en bied 'n groot swembad, pragtige uitsigte, en is langs 'n natuurreservaat geleë.

Daar is verskeie dubbelkamers om elke sak te pas. Die kamers word skoongemaak en elkeen het 'n en suite-badkamer. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe in. Die gastehuis het WiFi en wasgoeddienste is beskikbaar teen 'n ekstra fooi.

Gaste kan die braaigeriewe op die dek vooraf bespreek wat oor die vallei uitkyk en die swembad op warm somersdae benut. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Columbus Guest House bied rus en vrede. Dit is 'n luukse toevlugsoord waar jy kan wegbreek van die alledaagse lewe en kan ontspan.

Nelspruit is in die vrugbare vallei van die Krokodilrivier en dien as 'n poort tot Mpumalanga en die Krugerwildtuin. Met oorvloedige sonskyn, gematigde subtropiese klimaat, welige landskappe en verskeie besienswaardighede in die omgewing, is Nelspruit die ideale uitgangspunt vanwaar Mpumalanga verken kan word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 3 resensies vir Columbus Guest House
Netheid
3.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Columbus-straat 102, Steiltes Uitbreiding 10, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Columbus Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Columbus-straat 102, Steiltes Uitbreiding 10, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkZDY4OTJkLTBhNGUtNGViMy04YjNlLWJjYmIwNzVlMGZlZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 102 Columbus Street Steiltes Ext.10 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.488816 31.016008
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za