Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Colwyn Drive 53

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colwyn-rylaan 53, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 276 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Colwyn Drive 53 is 'n pragtige strandhuis wat in Sheffield Beach geleë is. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n kuswegbreek, aangesien hierdie villa met 'n pragtige see-uitsig en direkte toegang tot die strand spog.

Dié drieverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, terwyl die ander 2 slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Die oorblywende 2 badkamers het elk 'n bad en 'n stort. Elkeen van die kamers het 'n plafonwaaier en 3 van hierdie kamers lei na 'n balkon met 'n see-uitsig. Die ander kamer lei na die tuin. Wit linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel toegerus is. Die opwaskamer het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die kombuis lei na 'n formele sitarea en 'n knus TV-area met DStv.

Die grondvlak het 'n kuierarea met gemaklike sitplek en 2 wynverkoelers. Hierdie area lei na 'n lowergroen tuin met 'n hekkie wat na die strand lei. Die boonste vlak lei na 'n ruim onderdakbalkon met 'n buite-etenstafel, sitplek en 'n gasbraai. Veilige parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis, asook bykomende parkeerplekke is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Colwyn Drive 53 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Ballito Accommodation Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 61

Maande gelys 9

Ligging

  • Colwyn-rylaan 53, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 276
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R7 276
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colwyn-rylaan 53, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5845bd2e3f68616917c0cc66eca5168feae5de630e0da7e37466005320092d1e304e95c3e8e86b05a65dd5378f924bb41b56?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 276 per nag (plek vir 8) 53 Colwyn Drive Sheffield Beach 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.483022 31.258704
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem