Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Comfort Zone BnB

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.8/5

Sinazo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

2.8 uit 5van 1 resensie vir Comfort Zone BnB
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
2.0/5
Malinda S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Malinda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Ek was glad nie tevrede toe ek arriveer en die plek lyk glad nie soos op die webtuiste aangedui nie. Die fotos op die webtuiste is baie misleidend. Moontlik jare terug het dit so gelyk. Handdoeke, waaier, koppie en glas moes ons vra voor. Toilet sitplek is "non existant". Swembad area is in verval. Die plek was wel skoon, moet ek toegee, en die man aan diens was baie behulpsaam. Hy het vir ons een handdoek gebring en 'n waaier. Ons het wel goed geslaap, alhoewel ons moeg was, maar glad nie die "ervaring" gehad wat ek myself voorgestel het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leighton-weg 9, Amalinda, 5247, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48f1fd1a5a81b8fa549da6135e3913d3892f6808ce987bee4c9b07c52561df7588231baaa9f1f1c2b1fadd1ac3f492265bcb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 1 5 1 3 9 Leighton Road Amalinda 5247 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.9951109 27.8599824
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem