2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Compass Close, Bloubergsands, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Compass Coastal Cottage bied kusverblyf in die hartjie van Bloubergsands, 'n pragtige strandbuurt. Die kothuis is net 2,3 km vanaf Bloubergstrand en 3,6 km vanaf Big Bay en bied maklike toegang tot die asemrowende kuslandskap.
Die ruim, oopplan-kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV teen die muur. 'n Aangewese werksarea is ideaal vir sakereisigers. Langs die sitarea is 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, eetgerei, breekware, mikrogolfoond en skottelgoedwasser toegerus is. 'n Ontbytarea met sitplek vir 2 en 'n uitsig is ook beskikbaar.
Buite is daar 'n stoep met meubels en 'n uitsig oor die braai-area. Verder is daar 'n verskeidenheid restaurante, winkelsentrums en skilderagtige strande binne maklike bereik.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Candace Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 7 Compass Close, Bloubergsands, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Compass Coastal Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Compass Close, Bloubergsands, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang