+22
Selfsorg in Bedfordview

Condo Executive Apartment

9 gaste

3 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 5 Leicester Road, Doonside, Unit 508, Bedfordview, 2007, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Condo Executive Apartment is 'n bekoorlike eenheid op die vyfde verdieping van die Doonside-kompleks in Bedfordview geleë. Die verblyf is naby die middedorp, winkelsentrum en hospitaal.

Dié woonstel bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met TV's en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 koningingrootte-beddens, terwyl die derde slaapkamer 'n tripelstapelbed het. Gaste in hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, elektriese stoof, oond, gasstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die aangrensende sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n etenstafel met 10 stoele.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, tennisbaan, tuin en braaigeriewe. Veilige parkeerplek en 24 uur-sekuriteit is op die perseel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Doris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 5 Leicester Road, Doonside, Unit 508, Bedfordview, 2007, Gauteng
  • Gaste dink Condo Executive Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 9)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 9)
Bespreek

5 Leicester Road, Doonside, Unit 508, Bedfordview, 2007, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa75b4dea53e61fa16030229e90868f248e31f53694f3ec203dbfe6438d468e6f9f3fc7d6b80198dcfa4d67654e13457165f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 9) 1 5 1 5 5 Leicester Road Doonside, Unit 508 2007 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -26.190594937892 28.122308044403

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang