Connemara Trout Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Connemara Trout Lodge is 15 km buite Dullstroom op die R540 na Lydenberg geleë.

Verblyf word in 'n plaashuis met 3 slaapkamers met privaat badkamers aangebied. Daar is 'n slaapbank vir kleiner kinders in 2 van die slaapkamers en nog 'n slaapbank in die leefarea. Die huis het slaapplek vir 6 volwassenes en 6 kinders.

Die ruin leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kaggel vir die koue winteraande. Hout is teen ekstra koste met aankoms beskikbaar.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, breekware en eetgerei, sowel as 'n skottelgoedwasser. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met buitemeubels, gasbraai en 'n draagbare braai.

Daar is ook verskeie foreldamme waar gaste gerus op 'n vang-en-vrylaat-basis of teen 'n ekstra koste per kg vis kan vang.

Slaapplek

'n Bespreking by Connemara Trout Lodge sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 4 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelslaapbank

Slaapkamer 2 - Huisves 4 persone
1 x Koninggrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Forelhengel
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Jacuzzi
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Kaggel
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Connemara Trout Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false