11 gaste
3 slaapkamers
7 beds
4 badkamers
- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Connemara Trout Lodge is 15 km buite Dullstroom op die R540 na Lydenburg geleë.
Verblyf word in 'n plaashuis met 3 slaapkamers met privaat badkamers aangebied. Daar is 'n slaapbank vir kleiner kinders in 2 van die slaapkamers en 'n enkelbed in die leefarea. Die huis het slaapplek vir 6 volwassenes en 5 kinders.
Die ruim leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kaggel vir die koue winteraande. Hout is teen ekstra koste met aankoms beskikbaar.
Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, breekware en eetgerei, sowel as 'n skottelgoedwasser. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met buitemeubels, gasbraai en 'n braai.
Gaste kan forelhengel en die prys is per kilogram vis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Hetta En DeWet Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 30
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Connemara Trout Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Sien kaart- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang