by Constance Road | LekkeSlaap
+14

Constance Road

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Constance Road
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Sonia T - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het al in baie plekke in Port Elizabeth gebly, maar hierdie is loshande die beste, netjieste ens. Sal dit vir almal aanbeveel met ’n lekker hart.

Die eienaar is ongelooflik vriendelik en hulpvaardig, sonder om te voel sy in jou spasie, altyd bereid om te help. Ongelooflike lekker ervaring gewees en sal beslis weer daar wil bly.

Shaun H - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfotable.

Had a business trip very comfy place, host is very friendly its in a good area we will be back.

Numandi S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Numandi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike en rustige area in Port Elizabeth.

Mal oor die verblyf gewees.

Liesl C - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl C

Lovely place, full amenities, lovely private patio area.

Recommend to anyone looking for peace and quiet in a lovely area close to all shops etc. Thank you Mari Louise.

Davian P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Davian P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very very clean and modern.

Clean beautiful modern.

Laeticia I - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laeticia I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en privaat.

Netjies, privaat en rustig.

Jasper M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasper M
Saam met vriende

Netjies en ruim.

Netjies en ruim selfsorg-eenheid.

Lizel W - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel W

Baie stil omgewing en die blyplek is ruim en netjies.

Hulle was baie tegemoetkomend as dit kom by uit- en inkloktye en plek was mooi, skoon en netjies en baie gerieflik.

Celize C - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celize C
Saam met eggenoot / lewensmaat

The perfect accommodation.

The apartment was modern, comfortable, open plan and spacious. Hosts were beyond accommodating and welcoming. Everything was exceptional and extremely comfortable. Will definitely stay here again.

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constance-weg 53, Broadwood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAxZDgwY2FiLWYwMjgtNDg1Yy04YmRlLWQ4ODBkMjlmZjZjZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 53 Constance Road Broadwood 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.99075 25.53985
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem