LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Container Cottage | LekkeSlaap
+11

Container Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nicholsstraat 153, Banners Rest, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Container Cottage is 'n unieke opgeknapte skeepsvraghouer op 'n rustige erf in Banners Rest, Port Edward. Die erf is naby supermarkte en kitskoswinkels, en net 'n entjie se ry vanaf die strand en Wild Coast Sun Hotel and Casino.

Die losstaande kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, 'n badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Die sitarea het 'n dubbelbed en skuifdeure wat na die tuin met sonstoele lei. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n induksieplaat, yskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, elektriese braaipan, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n klein etenstafel met 2 stoele. Die sitarea het 'n rusbank en 'n TV teen die muur. 'n Verwarmer en 'n staande waaier word voorsien.

Die leefarea bied toegang tot 'n klein dek met 'n buitetafel en 2 stoele, en 'n privaat braai-area. Veilige parkeerplek is agter laserstraalsekuriteit beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Container Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Nicholsstraat 153, Banners Rest, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nicholsstraat 153, Banners Rest, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA840b0105782e9f3df69e7eea5f3edbafb94616e867d5a58470e45098ae05877820e0ffd487c20143004c4f81acbb6595566e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 153 Nichols Road Banners Rest 4295 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.054908102255 30.196105999777
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!