Contemporary Cottage
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Behrweg 11, Kalkbaai, 7974, Wes-Kaap
- Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Contemporary Cottage is 'n unieke eenheid wat aan die hoofhuis grens en oorspronklik in 1920 gebou is. Dit is teen die berg naby Kalkbaai se hawe geleë.
Dié stylvolle eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei slaapkamers lei na 'n stoep met 'n tafel en stoele. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel vir 4 toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix. WiFi en ligte is oral in die kothuis, selfs tydens beurtkrag, beskikbaar.
Die kothuis het 'n aparte ingang na die hoofhuis en gaste het toegang tot parkeerplekke in die doodloopstraat.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Madelein Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Behrweg 11, Kalkbaai, 7974, Wes-Kaap
- Gaste dink Contemporary Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Behrweg 11, Kalkbaai, 7974, Wes-Kaap