LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Continental Court 14 | LekkeSlaap
+9

Continental Court 14

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Continental Court, Marine-rylaan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R915 per nag(plek vir 6)

Beskrywing

Continental Court 14 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel in 'n kompleks in die hartjie van Margate. Die kompleks is ideaal geleë by die straat op van Margate se swemstrand, die Margate Pier, restaurante, vermaakgeriewe en winkels.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die ander twee slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en het toegang tot 'n gedeelde badkamer. Albei stort- en badgeriewe is beskikbaar.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, en 'n mikrogolfoond, en die sitkamer het 'n TV. Gaste kan hulle eie DStv-dekodeerder, -slimkaart, -kabels en -afstandbeheer saambring.

Slaapplek

’n Bespreking by Continental Court 14 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Continental Court, Marine-rylaan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R915
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R915
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Continental Court, Marine-rylaan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f13c446f3ac78d84c54e2ef8f4b37d3154b45b85ec0e11dd5cdd5a34bbd7fbb0e0dc8439d3e4f824e2cb23b388df59d642d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R915  per nag(plek vir 6) Continental Court Marine Drive 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-23:00 09:00 -30.861903075764 30.369845518741
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!