Ladysmith Akkommodasie by Convent Hill Lodge | LekkeSlaap
+24

Convent Hill Lodge

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 16 resensies vir Convent Hill Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Matthew G - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew G
Enkelreisiger

Baie gemaklike kamer, kos was heerlik.

Was aangenaam, personeel was baie vriendelik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very comfortable room, food was great.

Was a pleasant stay, staff was very friendly.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Elsie L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, vriendelik en ook rustige atmosfeer.

Kos was baie lekker. Vriendelike ontvangs en bediening. Skoon en netjiese gastehuis.

Carol N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carol N
Gesin met klein kinders

Nice, safe place, they need to rework their garden though.

See rating.

Junita V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junita V
Besigheidsreis

Pragtige plek en goeie ligging.

Sal beslis weer hier bespreek. Baie mooi, netjies en skoon. Uitstekende diens! Sal die plek aan enigeen aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful place and good location.

We will definitely book this place again. Very beautiful, neat and tidy. Excellent service! Will recommend this place to anybody.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Convent Hill Lodge's terugvoer

Thank you so much Junita. We hope to see you again soon

Convent Hill Lodge
Anna V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna V
Gesin met tieners

Uitstekende ontbyt, veilige omgewing.

Uitstekende waarde vir geld. Volledige ontbyt ingesluit. Lekker koffie. Lugversorging in kamers. Skoon. Gawe personeel. Kan aanbeveel!

Convent Hill Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Anna. Hoop ons sien julle weer.

Convent Hill Lodge
Corne K - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Corne K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemiddeld.

Netjiese, veilige omgewing. Kamer gerieflik maar bed baie ongemaklik. Beter beddegoed kan ook aangeskaf word. Ontbyt was baie lekker.

Convent Hill Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Julle is altyd welkom.

Convent Hill Lodge.

Convent Hill Lodge
Anel S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel S
Gesin met klein kinders

Vriendelike, goeie diens.

Personeel het uit hul pad gegaan. Met ons aankoms was daar 'n kot in die kamer om ons baba te akkomodeer. Ons het 'n sak in die kamer vergeet toe ons uitgeklok het, hulle het ons so gou as moontlik gekontak en ons kon terugdraai om dit te gaan oplaai.

Convent Hill Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, Anel . Dit is altyd ons plesier om ons gaste gelukkig te sien. Hoop ons sien julle weer.

Convent Hill Lodge
Mark C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark C
Besigheidsreis

Baie aangename verblyf, wonderlike ontbyt, baie vriendelik!

Groot plek, maar daar was geen seep in die badkamer nie!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very pleasant stay, awesome breakfast, most friendly!

Great venue although there was no soap in the bathroom!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Convent Hill Lodge's terugvoer

Thank you so much for the lovely comment Mark. We love to see our guest happy. Hope to see you soon again.

Convent Hill Lodge
Elmarie B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B
Gesin met tieners

Gesellige atmosfeer en vriendelike diens.

Ons het Donderdagaand daaraan gekom, vriendelik ontvang en ingeboek. Na 'n heerlike nagrus die heerlikste ontbyt genuttig in 'n huislike, gesellige atmosfeer. Sal verseker weer daar oorslaap.

Convent Hill Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Elamrie. Dit is altyd ons plesier om ons gaste gelukkig te sien. Baie, baie dankie vir die pragtige woorde.

Convent Hill Lodge
Maricelle R - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maricelle R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelikheid.

Baie vriendelik ontvang. Geriewe uitstekend.

Convent Hill Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Maricelle. Dit is altyd ons plesier om ons gaste gelukkig te sien. Baie, baie dankie vir die pragtige woorde.

Convent Hill Lodge
Louis D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het 'n wonderlike kuier gehad met skoon, netjiese kamer, badkamer en eetkamer.

Kan dit enige tyd aanbeveel en sal vir seker weer daar oorbly.

Convent Hill Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Dit is altyd ons plesier om ons gaste gelukkig te sien. Baie, baie dankie vir die pragtige woorde.

Convent Hill Lodge
Harriet Sibongile C - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harriet Sibongile C
Besigheidsreis

Everything was aweseome, exceptional service.

See stars.

Convent Hill Lodge's terugvoer

Thank you so much for the lovely comment, Harriet. We love to see our guest happy. Hope to see you soon again.

Convent Hill Lodge
Trudie S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en uitstekend.

Vriendelike eienaar, baie mooi netjiese opset. Interessante staaltjies vertel. Diens uit die boonste rak.

Convent Hill Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Dit is altyd ons plesier om ons gaste gelukkig te sien. Baie, baie dankie vir die pragtige woorde.

Convent Hill Lodge
Leon V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig skoon en privaat en waarde vir geld.

Kamer baie skoon en vriendelike ontvangs.

Convent Hill Lodge's terugvoer

Baie dankie vir mooi resensie. Julle is altyd welkom

Convent Hill Lodge
Nicola S - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola S
Besigheidsreis

Baie netjies en skoon, niks negatiefs te sê nie.

Marietjie het spesiaal ingekom op 'n Sondagmiddag 17:00 om ons te ontvang. Kamers baie netjies en skoon. Tarief baie billik in vergelyking met ander Lodges in Noord-Natal.

Convent Hill Lodge's terugvoer

Baie dankie Nicola vir die mooi resensie. Dit is altyd ons plesier om ons gaste gelukkig te sien.

Convent Hill Lodge
Marie F - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie F
Besigheidsreis

Ongelooflik!

Pragtige plek, pragtige mense!

Convent Hill Lodge's terugvoer

Baie, baie dankie vir die pragtige woorde, jy is altyd welkom by Convent Hill Lodge.

Convent Hill Lodge
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres:  Convent-weg 20, Egerton, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI4NzQ4Y2ZiLTM4NDktNDFlYi05NjM4LTVlOWVhZWQyMDNiNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R840  per nag (vir 2 persone) 16 5 1 5 20 Convent Road Egerton 3370 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.553991172879 29.781291284392
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za