Panorama-roete Akkommodasie by Cook's Comfort | LekkeSlaap
+45
+45

Cook's Comfort

  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellevue 7/104, Plaston, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Cook's Comfort bied bekoorlike selfsorg-chalets en is in 'n prentjiemooi omgewing 5 minute van Witrivier af geleë. Dis die ideale basis waarvandaan gaste die ongelooflike plekke en doendinge wat die Laeveld bied kan verken.

Verblyf by Cook's Comfort beskik oor verskeie houthutte en tradisionele chalets. Dié eenhede beskik oor 2 of 3 slaapkamers met kombuisies wat goed toegerus is vir selfsorg en gratis WiFi. Elke chalet het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n groot balkon en privaat braaigeriewe. Verwelkomingspakkies met tee en koffie word in elke eenheid met aankoms voorsien.

Die lodge het ook 'n onthaalarea, naamlik die Chill Zone, met 'n lieflike dek, sprankelende swembad, 'n veerpyltjiebord en 'n pool-tafel.

Cook's Comfort is ideaal geleë 38 km vanaf die Krugerwildtuin, 6 km vanaf die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe en 10 minute se ry vanaf Nelspruit.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir Cook's Comfort
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Bellevue 7/104, Plaston, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink Cook's Comfort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Panorama-roete Mpumalanga
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellevue 7/104, Plaston, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRmMTI3YjhlLWUwNjItNGE4Zi05NjFiLTVhYWQ5MTA3Y2VmMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 21 5 1 5 7/104 Bellevue Plaston 1240 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.35026 31.03129
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za