Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coppermoon 14

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valleifontein 212, Coppermoon Plaas, Rooigrond, 2745, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Coppermoon 14 is 'n bekoorlike eenheid in 'n rustige kompleks op Coppermoon Plaas in Rooigrond, Noordwes. Dit is in 'n rustige area, sowat 15 km vanaf Mahikeng, geleë wat dit ideaal vir oornagverblyf maak.

Dié eenslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed sowel as 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die eenheid het oorgenoeg kasruimte en 'n TV.

Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Coppermoon 14 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Marius en Jennifer Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 5

Maande gelys 12

Ligging

  • Valleifontein 212, Coppermoon Plaas, Rooigrond, 2745, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noordwes
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valleifontein 212, Coppermoon Plaas, Rooigrond, 2745, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9cf4bb52f28fc5f6505e50422990c567cedd5123a64114a15fc7cc9d0f613c78e0511b43356af4c2d718ddfbd603feee9b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) Valleifontien 212 Coppermoon Farm 2745 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.917498477491 25.81591168595
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem