12 gaste
4 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 53 Marina Drive, Marina Beach, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Coppins Cove 11 is 'n selfsorghuis in 'n kompleks in Marina Beach wat na die strand front. Dié kompleks bied direkte toegang tot 'n Blouvlagstrand wat vermaak aan alle ouderdomme bied. Daar is ook 'n getypoel.
Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Dié kamer het ook toegang tot 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die see en tuin. Die tweede en derde slaapkamer is ook op die boonste verdieping en beskik oor 'n dubbelbed en 2 tripelstapelbeddens. Hierdie twee kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die vierde slaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n dubbelbed en 'n badkamer langsaan met 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea het 'n TV, sowel as oorgenoeg sitplek en bied toegang tot die tuin.
Daar is veilige parkeerplek in 1 toesluitmotorhuis en 'n ekstra parkeerplek buite. Die eenheid het 'n alarmstelsel en 'n sekuriteitswag is elke aand aan diens.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Faye Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 53 Marina Drive, Marina Beach, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Coppins Cove 11 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
53 Marina Drive, Marina Beach, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang