Coral Beach Bed & Breakfast

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Coral Beach Bed & Breakfast bied superieure verblyf op 'n veilige landgoed in Wintersrand. Dié gastehuis beskik oor 8 suites wat elkeen 'n en suite-badkamer het en smaakvol versier is.

Die kamers het elkeen 'n koninggrootte-bed of 'n koningingrootte-bed en moderne ingeboude kaste, en sommige van die kamers het 'n balkon of 'n patio. Elke kamer het ook 'n plafonwaaier, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt word in die eetarea bedien. Die gastehuis spog ook met 'n swembad by die dek, 'n gemeenskaplike en 'n VIP kuierarea, en veilige parkeerplek. Privaat vergaderings en funksies kan vir sakeresigers gereël word.

Coral Beach Bed & Breakfast is sowat 12 km vanaf Oos-Londen Lughawe, 14 km vanaf Alexander Country Club en 15 km van ander besienswaardighede in die area af.

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Coral Beach Bed & Breakfast gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false