Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coral Blue

Selfsorg
Dolphin - Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 8 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie selfsorg-eenheid is deel van 'n dupleks het slaapplek vir 8 gaste. Daar is 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad op die onderste verdieping. Die boonste verdieping het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort, 'n oopplan-area met 4 enkelbeddens en 'n sitarea met 'n TV. Die kombuis is onder en is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n toonbank met stoele en die eetarea het sitplek vir 5 gaste.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen harde musiek of geraas word na 20:00 toegelaat nie aangesien die instansie in 'n reservaat is.
Bring asb. jou eie handdoeke en toiletware.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Marlin - Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R1 250

per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strathcona-rylaan 114, Clansthal, Ezembeni, 4170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39fda0b3f9e2f4fb298c016fda1b10b23059bc2ed359401a9e423dd9719963c5e8df2796a300849a0ee5c79047e0c17dd0f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 114 Strathcona Drive Clansthal 4170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.2423158 30.7802679
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem