Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coral Paradise

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koraallaan 9, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Coral Paradise is 'n knus selfsorgkothuis tussen die bome in Paradise Beach, Jeffreysbaai. Dit is ideaal vir 'n kuswegbreek, aangesien hierdie kothuis net 'n entjie se stap van die strand af is.

Dié kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer met 'n aparte toilet. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met genoeg sitplek vir gaste om maaltye saam te geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV.

Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n tafel en stoele, asook 'n ingeboude braai. Dit is die perfekte plek vir 'n skemerkelkie in die aand terwyl die vuur brand. Die kothuis is net 15 minute se ry vanaf supermarkte en ongeveer 7 minute se ry vanaf restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Coral Paradise sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Rouxve Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 42

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Koraallaan 9, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koraallaan 9, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f2638d9c58956dfc5e0f9e9fe2ad60716a8d796cda3d85310c3448dd99db7360e4db7c113cab495cd80ea4235135beb00cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 6) 9 Koraal Avenue Paradise Beach 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.095991 24.8937093
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem