Coral Tree Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Coral Tree Cottage is sentraal geleë in Hermanus, 'n gewilde kusdorp in die Kaapse Overberg-streek. Besienswaardighede in die omtrek sluit die Ou Hawemuseum, Hermanus Gholfklub, Grottostrand en Fernkloof Natuurreservaat in.

Daar is slaapplek vir 3 gaste in hierdie volledig toegeruste selfsorgeenheid. Die oopplan-eenheid beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus. Bykomende geriewe sluit 'n braai-area, TV, DStv, gratis WiFi en veilige parkeerplek in.

Gaste kan verskeie doendinge in die omgewing geniet onder meer swem, kano- en jagvaart, duik, branderplankry, haaihokduik, hengel en wynproe.

Slaapplek

'n Bespreking by Coral Tree Cottage sluit in:

1 x Koningingrootte-bed
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Kroegyskas

Elektriese Toebehore

  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Coral Tree Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false