Coral Tree Self-Catering

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Coral Tree Self-Catering is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n rustige tuin in Santareme, St Francisbaai. Die woonstel is net 5 minute vanaf die see en die hoofwinkelsentrum. Daar is 2 fietse vir volwassenes.

Die woonstel is ideaal vir 'n paartjie, maar het slaapplek vir 2 kinders. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie, -eetarea en -leefarea waar daar ook 'n spaar bed en 'n slaapbank is. In die slaapkamer is daar 'n dubbelbed en oorgenoeg kasruimte. Die badkamer beskik oor 'n bad en 'n stort.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, tweeplaatstofie en oond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Daar is 'n etenstafel en stoele. In die leefarea is daar 'n enkelbed, slaapbank en gemaklike sitplek. Die leefarea bied ook toegang tot 'n beskutte patio met buitemeubels wat oor die tuin uitkyk. Gaste kan gerus van die plonspoel gebruik maak.

Slaapplek

'n Bespreking by Coral Tree Self-Catering sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Enkelslaapbank

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Coral Tree Self-Catering gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false