Coralwood Apartment
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ridge-weg 1, Coralwood Apartments, Beacon Bay, 5241, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Coralwood Apartment is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Beacon Bay. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek aan die kus aangesien hierdie kompleks naby die strand is.
Dié woonstel bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste maak gebruik van die tweede badkamer wat 'n stort het.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het volle toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
2.8/5
Nontanda Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Ridge-weg 1, Coralwood Apartments, Beacon Bay, 5241, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Oos-Londen Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ridge-weg 1, Coralwood Apartments, Beacon Bay, 5241, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom