+15
Selfsorg in Durbanville

Coramdeo Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Deidre K
1 nag
5.0
Feb 2026

Baie lekker gebly en weer geboek vir volgende reis. Mens voel welkom die oomblik as jy daar aan kom. Baie vriendelike diens. Goed geleë en lekker om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Uitstekende veilige en besondere ruim verblyf. Die eenheid is baie ruim en netjies. Die parkering is veilig agter geslote hek en ook onderdak. Ek sal Coramdeo beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Coramdeo Selfsorg
Baie dankie. Kom gerus weer.

Hiram L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Peaceful. Peaceful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Coramdeo Selfsorg
Dankie. Kom gerus weer.

Lucille H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Peaceful, perfect, safe. It was perfect. The hosts were super friendly and made us feel at home, the unit was clean and spacious. I would definitely recommend it to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joeks L
1 nag
5.0
Nov 2025

Fantasties. Ek het lekker gebly en sal altyd daar tuis gaan as plek beskikbaar is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Coramdeo Selfsorg
Dankie Joeks. Ons waardeer.

Jeanelle N
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Baie vriendelike mense. Sal enige tyd weer daar bly as ek Kaap se kant toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Coramdeo Selfsorg
Baie dankie. Kom gerus weer. Ons sien uit.

Bianca G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

5 stars! Dit is 'n baie nice plek, ons verwagtinge was oortref! 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Coramdeo Selfsorg
Welcome to stay over again.

Isabel D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie dankie. Sal julle beslis weer gebruik. Wonderlike ontvangs. Volledige toer en verduideliking van die eenheid. Alles wat ons nodig gehad het, en meer. Rustige omgewing. Baie naby aan alles: winkels, besienswaardighede en hospitale.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie D
1 nag
5.0
Okt 2025

Veilig en rustig. Elna, die gasvrou, is baie vriendelik en behulpsaam. Haar akkommodasie is skoon, stylvol en baie netjies. Al die vertrekke, kombuis en badkamer, sitkamer en slaapkamer is met alles toegerus wat 'n mens nodig kan kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Coramdeo Selfsorg
Baie dankie. Ons waardeer. Kom gerus weer. Elna en Johan

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

17 Maestricht Street, De Bron, Cape Town, 7530, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe5e11a9a4c9dd92abfbedead5dc08ea8e193cfa9c439fe0db41ee8993413a2a8c475a0f4845733b50dbe813c08fb11bd72e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 57 5 1 5 17 Maestricht Street De Bron 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.860353620253 18.631784128545

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang