Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Wendy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Zandria H - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly, sal beslis weer terug keer.
Corner House Accommodation se terugvoer
Thank you for your review, Zandria Hendricks. We hope to see you again soon.
Ednall R - Feb 2024
Algehele gradering
Was a very relaxing weekend.
Corner House Accommodation se terugvoer
Thank you for your review, we apologise for the inconvenience caused. DStv and WiFi should've been working.
We will definitely look into this and hopefully on your next visit, all will be in order. Hope to see you back soon!
Frebean O - Des 2023
Algehele gradering
Will recommend it to family and friends.
Duma M - Nov 2023
Algehele gradering
Wonderful and enjoyable.
Bramwill Imorahn L - Okt 2023
Algehele gradering
Baie gaaf met ontvangs, die plek is presies soos wat verwag was. Sal dit enige tyd aanbeveel.
Maggie B - Okt 2023
Algehele gradering
Die beste!
Phumzile F - Mrt 2023
Algehele gradering
Just okay.
Lees meerCorner House Accommodation se terugvoer
This guest came up with all excuses for not paying the balance on arrival, they kept on saying they paid the website which was not true, they only paid the deposit and not the full amount. I also explained that we have water restrictions and shortages in the Eastern Cape, and even that was a problem. As for the generator, I explained that I cannot put the generator on during the early hours of the morning i.e. 02:00 to 04:00 but during reasonable times. I will definitely not recommend hosting them.
Lindy N - Des 2022
Algehele gradering
Wonderful.
Duma M - Nov 2022
Algehele gradering
It was awesome and really enjoy our lovely and peaceful stat at Corner House Accommodation.
Mpumi M - Feb 2020
Algehele gradering
Horrible stay.
Lees meerBruce A - Jan 2020
Algehele gradering
Value for money.
Johann W - Des 2019
Algehele gradering
Rustig.
Jan B - Aug 2019
Algehele gradering
Dis die beste!
Janice M - Des 2018
Algehele gradering
Was great staying at Corner House.
Riaan V - Sep 2018
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en aangename verblyf in stil area.
Pamela S - Aug 2018
Algehele gradering
Baie klein vir 'n gesin.
Charon C - Jul 2018
Algehele gradering
Lekker by die see.
Etienne V - Aug 2016
Algehele gradering
Die lieflikste plekkie.
John O - Jun 2016
Algehele gradering
Aangenaam en goed geleë.
Juan B - Apr 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik en beslis 'n positiewe ervaring.
Corner House Accommodation se terugvoer
More Juan
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Baie groete
Jenny
Barbara N - Feb 2016
Algehele gradering
Besonder aangenaam.
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Paul L - Jan 2016
Algehele gradering
Als wat mens nodig het en nog meer!
Lene D - Des 2015
Algehele gradering
Nice stay, kind staff.
Lindie V - Nov 2015
Algehele gradering
Hartlik ontvang.
Tom C - Nov 2015
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Johnnie P - Sep 2015
Algehele gradering
Lekker, maar te kort.
Lydia D - Jul 2015
Algehele gradering
Die kamer is netjies gewees en ons het ons verblyf baie geniet.
Amanda D - Mei 2015
Algehele gradering
Wat 'n pragtige gastehuis in 'n stil omgewing, minimum verkeer.
Fazlin E - Jan 2015
Algehele gradering
Very nice to stay at and very convenient.
Jannie L - Aug 2014
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Alles was daar wat ons benodig het. Vriendelike gasvryheid.
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bulbring-weg 11, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom