LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cornerstone Guest Lodge | LekkeSlaap
+47

Cornerstone Guest Lodge

Gastehuis
Naweekaanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag. Geldig vanaf 26 Apr 2021 tot 30 Sep 2021.

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Camellia-laan 25, Lynwood Ridge, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 190 R1 012 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Cornerstone Guest Lodge bied rustige verblyf in ’n lieflike gastehuis in Lynwood Ridge, Pretoria.

Dié gastehuis bied ’n keuse van individueel versierde kamers wat verblyf aan 2 tot 3 gaste in elk bied.

Hierdie kamers het lugversorging, koningingrootte-beddens, koninggrootte-beddens of 2 enkelbeddens en en suite-badkamers met baddens en storte. Linne en handdoeke word voorsien en elke kamer het ’n strykyster en ’n strykplank. Daar is ’n wasgoeddiens op die perseel teen ’n ekstra koste. Elke kamer het ook ’n TV met OpenView. Daar is ook ’n kombuisie met ’n yskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster in elke kamer.

Gaste het toegang tot gratis WiFi, sowel as 2 swembaddens, braaigeriewe, ’n tennisbaan en ’n groot lapa-sitarea. Parkeerplek word voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Cornerstone Guest Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Camellia-laan 25, Lynwood Ridge, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Cornerstone Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 190
Vanaf R1 012
per nag (vir 2 persone)
was R1 190
Vanaf R1 012
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Camellia-laan 25, Lynwood Ridge, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51dc757813c04c1406dd548edd9a8a564a35e7f53f2fa5ab34757f6d43fed04d2784a2eb77ad9f3805eef93d64ec28df3b05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 190, nou Vanaf R1 012  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 25 Camellia Avenue Lynnwood Ridge 0081 Gauteng 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -25.765545 28.289368
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!