LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+75
Gastehuis in Lynnwood Ridge

Cornerstone Guest Lodge



  • 34 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 25 Camellia Avenue, Lynnwood Ridge, Pretoria, 0081, Gauteng Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Cornerstone Guest Lodge bied gaste 'n rustige verblyf in 'n lieflike gastehuis in Lynnwood Ridge, Pretoria.

Die gastehuis bied gaste 'n keuse van individueel versierde en temakamers wat elk tussen 2 en 4 mense kan akkommodeer.

Die kamers met lugversorging is ingerig met koningingrootte-beddens, koninggrootte-beddens of 2 enkelbeddens, en het en suite-badkamers met baddens en storte. Vars linne en handdoeke word voorsien, en elke kamer is toegerus met 'n strykyster en strykplank. 'n Wasgoeddiens is op die perseel beskikbaar teen 'n ekstra koste. Elkeen van die kamers het ook 'n TV met OpenView, sowel as 'n kombuisie met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n ketel en 'n broodrooster.

Gaste het gratis WiFi-toegang en gebruik van die 2 swembaddens, braaigeriewe, tennisbaan en 'n groot lapa-sitkamer. Parkeerplek word voorsien.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Lughawe-vervoer op versoek
Skoonmaakdiens
Konferensiegeriewe

Kamers

BUSH
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kompakte, lugversorgde slaapkamer is sentraal geleë in die lodge en beskik oor bosveld-muurskilderye. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Privaat patio met 'n grasdak bied 'n buitelugruimte vir ontspanning.

Geriewe sluit daaglikse vars handdoeke, swembadhanddoeke, 'n OpenView-TV, 'n haardroër en 'n strykyster met 'n strykplank in. Oop parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Hierdie kamer is geskik vir enkel- of dubbelbewoning.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet met bidet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
Stroomdienste
Amazon Prime, AppleTV, BritBox, DisneyPlus, Hulu, Max (HBO), Netflix, OpenView, ShowMax
Braai
Buite, Gas, Houtskool
Buitelug
Braai
Buite, Gas, Houtskool
Kombuis & eetkamer
Braai
Buite, Gas, Houtskool
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Stroomdienste
Amazon Prime, AppleTV, BritBox, DisneyPlus, Hulu, Max (HBO), Netflix, OpenView, ShowMax
TV
Slim
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.

Huisreëls

Die eienaar woon op die perseel met ’n kat, en ander troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Neem asb, kennis dat die Roman- en Blue Crane-kamers via trappe bereik word, en dit mag dalk nie geskik wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Daar is ’n wasgoeddiens op die perseel teen ’n ekstra koste.
Neem asb. kennis dat die bepalings en voorwaardes wat deur die instansie voorsien word, moet aanvaar word wanneer die bespreking gemaak word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

AFRICA SUITE
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n yster koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer met slegs 'n stort. Dit het ook 'n volledig toegeruste kombuis met 'n mikrogolf, stoof, ketel, yskassie, broodrooster en sitarea. Gaste het hul eie privaat ingang.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet met bidet

Slaapkamer

1

1 x Enkelslaapbank

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Standaard
Lugversorging
Slaapkamers
Kombuisie
Kamerdiens
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kombuisie
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Slaapkamers
Vermaak
TV
Standaard
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.

Huisreëls

Die eienaar woon op die perseel met ’n kat, en ander troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Neem asb, kennis dat die Roman- en Blue Crane-kamers via trappe bereik word, en dit mag dalk nie geskik wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Daar is ’n wasgoeddiens op die perseel teen ’n ekstra koste.
Neem asb. kennis dat die bepalings en voorwaardes wat deur die instansie voorsien word, moet aanvaar word wanneer die bespreking gemaak word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Out of Africa
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer bied verblyf aan 2 gaste en het lugversorging, ’n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, en ’n en suite-badkamer met ’n bad, stort en toilet. ’n Ekstra bed kan op versoek bygevoeg word. Vars linne en handdoeke word voorsien, sowel as ’n strykyster en strykplank. ’n Wasgoeddiens op die perseel is teen ’n ekstra koste beskikbaar. Die kamer het ’n TV met OpenView, sowel as ’n kombuisie met ’n yskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die kamer lei na ’n hout-sondek. Daar is gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Braai
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Huisreëls

Die eienaar woon op die perseel met ’n kat, en ander troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Neem asb, kennis dat die Roman- en Blue Crane-kamers via trappe bereik word, en dit mag dalk nie geskik wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Daar is ’n wasgoeddiens op die perseel teen ’n ekstra koste.
Neem asb. kennis dat die bepalings en voorwaardes wat deur die instansie voorsien word, moet aanvaar word wanneer die bespreking gemaak word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Amelynn Kamer
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer bied verblyf aan 2 gaste en het lugversorging. Daar is ’n koningingrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, en ’n en suite-badkamer met ’n bad, stort en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien, sowel as ’n strykyster en strykplank. ’n Wasgoeddiens op die perseel is teen ’n ekstra koste beskikbaar. Die kamer het ’n TV met OpenView, sowel as ’n kombuisie met ’n yskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die kamer lei na ’n hout-sondek. Daar is gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die eienaar woon op die perseel met ’n kat, en ander troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Neem asb, kennis dat die Roman- en Blue Crane-kamers via trappe bereik word, en dit mag dalk nie geskik wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Daar is ’n wasgoeddiens op die perseel teen ’n ekstra koste.
Neem asb. kennis dat die bepalings en voorwaardes wat deur die instansie voorsien word, moet aanvaar word wanneer die bespreking gemaak word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Blue Crane
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer is op die eerste verdieping en het lugversorging. Dit bied verblyf aan 2 gaste en het 2 driekwartbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n bad, stort en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien, sowel as ’n strykyster en strykplank. ’n Wasgoeddiens op die perseel is teen ’n ekstra koste beskikbaar. Die kamer het ’n TV met OpenView, sowel as ’n kombuisie met ’n yskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die kamer lei na ’n hout-sondek. Daar is gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die eienaar woon op die perseel met ’n kat, en ander troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Neem asb, kennis dat die Roman- en Blue Crane-kamers via trappe bereik word, en dit mag dalk nie geskik wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Daar is ’n wasgoeddiens op die perseel teen ’n ekstra koste.
Neem asb. kennis dat die bepalings en voorwaardes wat deur die instansie voorsien word, moet aanvaar word wanneer die bespreking gemaak word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Anelia Kamer
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die lugversorgde kamer is ideaal vir 3 mense en is gekoppel aan die Lana-kamer vir 'n gesin of groep van 4. Die Anelia-kamer is ingerig met 2 driekwartbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n stort en 'n toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien, asook 'n strykyster en strykplank. 'n Wasgoeddiens is op die perseel beskikbaar teen 'n ekstra koste. Die groot kamer is toegerus met 'n TV met OpenView, asook 'n kombuisie met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n ketel en 'n broodrooster, en kyk uit oor die houtdek. Gaste het ook gratis WiFi-toegang.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die eienaar woon op die perseel met ’n kat, en ander troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Neem asb, kennis dat die Roman- en Blue Crane-kamers via trappe bereik word, en dit mag dalk nie geskik wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Daar is ’n wasgoeddiens op die perseel teen ’n ekstra koste.
Neem asb. kennis dat die bepalings en voorwaardes wat deur die instansie voorsien word, moet aanvaar word wanneer die bespreking gemaak word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Lana Kamer
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer is ideaal vir 2 gaste, het lugversorging en verbind aan die Anelia Kamer vir ’n gesin of groep van 4. Hierdie kamer het ’n koningingrootte-bed en ’n suite-badkamer met ’n bad, stort en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien, sowel as ’n strykyster en strykplank. ’n Wasgoeddiens op die perseel is teen ’n ekstra koste beskikbaar. Die kamer het ’n TV met OpenView, sowel as ’n kombuisie met ’n yskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die kamer lei na ’n hout-sondek. Daar is gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die eienaar woon op die perseel met ’n kat, en ander troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Neem asb, kennis dat die Roman- en Blue Crane-kamers via trappe bereik word, en dit mag dalk nie geskik wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Daar is ’n wasgoeddiens op die perseel teen ’n ekstra koste.
Neem asb. kennis dat die bepalings en voorwaardes wat deur die instansie voorsien word, moet aanvaar word wanneer die bespreking gemaak word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Mieke Kamer
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer bied verblyf aan 2 gaste en het lugversorging, ’n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, en ’n en suite-badkamer met ’n bad, stort en toilet. ’n Ekstra bed kan op versoek bygevoeg word. Vars linne en handdoeke word voorsien, sowel as ’n strykyster en strykplank. ’n Wasgoeddiens op die perseel is teen ’n ekstra koste beskikbaar. Die kamer het ’n TV met OpenView, sowel as ’n kombuisie met ’n yskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die kamer lei na ’n hout-sondek. Daar is gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die eienaar woon op die perseel met ’n kat, en ander troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Neem asb, kennis dat die Roman- en Blue Crane-kamers via trappe bereik word, en dit mag dalk nie geskik wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Daar is ’n wasgoeddiens op die perseel teen ’n ekstra koste.
Neem asb. kennis dat die bepalings en voorwaardes wat deur die instansie voorsien word, moet aanvaar word wanneer die bespreking gemaak word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Frederik Kamer
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Stapelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer bied verblyf aan 2 gaste en het lugversorging, ’n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, en ’n en suite-badkamer met ’n bad, stort en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien, sowel as ’n strykyster en strykplank. ’n Wasgoeddiens op die perseel is teen ’n ekstra koste beskikbaar. Die kamer het ’n TV met OpenView, sowel as ’n kombuisie met ’n yskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die kamer lei na ’n hout-sondek. Daar is gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die eienaar woon op die perseel met ’n kat, en ander troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Neem asb, kennis dat die Roman- en Blue Crane-kamers via trappe bereik word, en dit mag dalk nie geskik wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Daar is ’n wasgoeddiens op die perseel teen ’n ekstra koste.
Neem asb. kennis dat die bepalings en voorwaardes wat deur die instansie voorsien word, moet aanvaar word wanneer die bespreking gemaak word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

COTTAGE
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenslaapkamerwoonstel met lugversorging bied direkte toegang tot die swembadarea en 'n uitsig oor die tennisbaan. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en 'n teëlvloer. 'n Dubbelslaapbank in die sitkamer bied ekstra slaapplek. Die badkamer is toegerus met 'n stort en pantoffelbad.

Die woonstel het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n mikrogolf, ketel, yskas, oond/stoof en 'n broodrooster. Geriewe sluit daaglikse vars handdoeke, swembadhanddoeke, 'n OpenView-TV, 'n haardroër en 'n strykyster met 'n strykplank in. Privaat parkeerplek is by die voordeur beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Enkelslaapbank

Bad, Stort, Toilet met bidet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.

Huisreëls

Die eienaar woon op die perseel met ’n kat, en ander troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Neem asb, kennis dat die Roman- en Blue Crane-kamers via trappe bereik word, en dit mag dalk nie geskik wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Daar is ’n wasgoeddiens op die perseel teen ’n ekstra koste.
Neem asb. kennis dat die bepalings en voorwaardes wat deur die instansie voorsien word, moet aanvaar word wanneer die bespreking gemaak word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Joshua Kamer
Vanaf
Vanaf R1 490
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer bied verblyf aan 2 gaste en het lugversorging, ’n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, en ’n en suite-badkamer met ’n bad, stort en toilet. ’n Ekstra bed kan op versoek bygevoeg word. Vars linne en handdoeke word voorsien, sowel as ’n strykyster en strykplank. ’n Wasgoeddiens op die perseel is teen ’n ekstra koste beskikbaar. Die kamer het ’n TV met OpenView, sowel as ’n kombuisie met ’n yskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die kamer lei na ’n hout-sondek. Daar is gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Slaapkamers
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Slaapkamers
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die eienaar woon op die perseel met ’n kat, en ander troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Neem asb, kennis dat die Roman- en Blue Crane-kamers via trappe bereik word, en dit mag dalk nie geskik wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Daar is ’n wasgoeddiens op die perseel teen ’n ekstra koste.
Neem asb. kennis dat die bepalings en voorwaardes wat deur die instansie voorsien word, moet aanvaar word wanneer die bespreking gemaak word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Roman Kamer
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer is ideaal vir ’n gesin van 4 en is op die eerste verdieping. Dit het 2 dubbelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n bad, stort en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien, sowel as ’n strykyster en strykplank. ’n Wasgoeddiens op die perseel is teen ’n ekstra koste beskikbaar. Die kamer het ’n TV met OpenView, sowel as ’n kombuisie met ’n yskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die kamer lei na ’n hout-sondek. Daar is gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die eienaar woon op die perseel met ’n kat, en ander troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Neem asb, kennis dat die Roman- en Blue Crane-kamers via trappe bereik word, en dit mag dalk nie geskik wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Daar is ’n wasgoeddiens op die perseel teen ’n ekstra koste.
Neem asb. kennis dat die bepalings en voorwaardes wat deur die instansie voorsien word, moet aanvaar word wanneer die bespreking gemaak word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Vaughn K
Gesin met klein kinders
5.0
Safe, secure, comfortable. Loved the fact that they had a tennis court on site. The area was safe; both my wife and I ran most mornings...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Annelize S
Gesin met tieners
5.0
Uitstekend. Vriendelike personeel. Heerlik gebly. Maklik toeganklik en sentraal.
Nov 2025
Kobus B
Saam met lewensmaat
5.0
Great kliente diens. Baie goed na ons gekyk. Baie lekker gebly. Sal beslis aanbeveel.
Okt 2025
Johan D
Gesin met tieners
5.0
Vriendelik, veilig en netjies. Ek en my dogter het baie lekker gebly. Dis ons tweede keer dat ons daar bly. Ons sal weer daar gaan bly.
Jul 2025
Ashwell P
Gesin met klein kinders
4.0
Exactly what we needed. We had a very peaceful stay and will definitely come again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2026

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Anonieme gas
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vaughn K
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Safe, secure, comfortable. Loved the fact that they had a tennis court on site. The area was safe; both my wife and I ran most mornings of our stay. The pools were amazing, clean and so refreshing. The room was great, the aircon was a lifesaver, and parking was secure. Overall, we were happy and will use the facilities again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize S
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Uitstekend. Vriendelike personeel. Heerlik gebly. Maklik toeganklik en sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lyn
Cornerstone Guest Lodge
Dankie vir jul terugvoer. Altyd 'n voorreg vir ons om families te verwelkom.

Kobus B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Great kliente diens. Baie goed na ons gekyk. Baie lekker gebly. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lyn
Cornerstone Guest Lodge
Julle is welkom - Dankie dat julle gekies het om by Cornerstone oor te slaap. Waardeer.

Johan D
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Vriendelik, veilig en netjies. Ek en my dogter het baie lekker gebly. Dis ons tweede keer dat ons daar bly. Ons sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lyn
Cornerstone Guest Lodge
Julle is altyd welkom - Dankie dat jul gekies het om by Cornerstone oor te slaap. Waardeer.

Ashwell P
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2026

Exactly what we needed. We had a very peaceful stay and will definitely come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christa F
1 nag
2.6
Mrt 2026

Ek het net Saterdagaand daar geslaap. Nee, hulle is besig om al die grasdakke te vervang, so dit is 'n groot gemors orals. Sondagoggend nog voor 8:00 het hulle reeds begin werk reg bokant my kamer. Toe ek die bespreking gemaak het, is ek nie ingelig oor die renovasies nie, en met my vertrek Sondag kon ek niemand opspoor om te kan uitklok nie en moes die bouers vra of hulle dalk weet waar ek iemand kan kry aangesien daar niemand by ontvangs of enige ander plek was nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Liana V
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Netjies, skoon en uitstekende ligging. Gastehuis is baie netjies en skoon. Personeel is baie gaaf. Sal beslis die gastehuis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne V
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Bedroom away from home. Ons het baie gerieflik gebly. Selfs met beurtkrag was ons stort warm en ons kon koffie maak. Lyn is albei baie goeie gaspersone! En sal vir seker weer by hulle kom oorslaap wat meer soos 'n kuier gevoel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Best guesthouse to stay. This was such a lovely guesthouse to stay in, with such friendly staff. Even the owner was very friendly, and everyone was so helpful all of the time. We were even able to arrange for an earlier breakfast time due to an event that we had to get to, and they did not hesitate to accommodate us. Truly worth every penny! We will be sure to visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lyn
Cornerstone Guest Lodge
Dear Jaco Thank you for your review. We value our guests very highly, and knowing that you enjoyed your stay with us is very welcoming to us. Looking forward to your next visit to Pretoria. All the best - Cornerstone Staff


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 7 jaar


Ligging

Gaste dink Cornerstone Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

15% AF!
Langtermynverblyfaanbod
Kry 15% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 17:00
Uitklok Voor 10:00
BUSH
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
AFRICA SUITE
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Amelynn Kamer
Slegs verblyf
Blue Crane
Slegs verblyf
Anelia Kamer
Slegs verblyf
Lana Kamer
Slegs verblyf
Mieke Kamer
Slegs verblyf
Frederik Kamer
Slegs verblyf
COTTAGE
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Joshua Kamer
Slegs verblyf
Roman Kamer
Slegs verblyf

Die eienaar woon op die perseel met ’n kat, en ander troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Neem asb, kennis dat die Roman- en Blue Crane-kamers via trappe bereik word, en dit mag dalk nie geskik wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Daar is ’n wasgoeddiens op die perseel teen ’n ekstra koste.
Neem asb. kennis dat die bepalings en voorwaardes wat deur die instansie voorsien word, moet aanvaar word wanneer die bespreking gemaak word.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek

25 Camellia Avenue, Lynnwood Ridge, Pretoria, 0081, Gauteng

Sien kaart
  • 34 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51dc757813c04c1406dd548edd9a8a564a35e7f53f2fa5ab34757f6d43fed04d2784a2eb77ad9f3805eef93d64ec28df3b05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 25 Camellia Avenue Lynnwood Ridge 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.765545 28.289368
Soek in 'n groter streek