LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+75
Gastehuis in Lynnwood Ridge

Cornerstone Guest Lodge

  • Slaapplek vir 34 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 25 Camellia Avenue, Lynnwood Ridge, Pretoria, 0081, Gauteng Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Cornerstone Guest Lodge bied gaste 'n rustige verblyf in 'n lieflike gastehuis in Lynnwood Ridge, Pretoria.

Die gastehuis bied gaste 'n keuse van individueel versierde en temakamers wat elk tussen 2 en 4 mense kan akkommodeer.

Die kamers met lugversorging is ingerig met koningingrootte-beddens, koninggrootte-beddens of 2 enkelbeddens, en het en suite-badkamers met baddens en storte. Vars linne en handdoeke word voorsien, en elke kamer is toegerus met 'n strykyster en strykplank. 'n Wasgoeddiens is op die perseel beskikbaar teen 'n ekstra koste. Elkeen van die kamers het ook 'n TV met OpenView, sowel as 'n kombuisie met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n ketel en 'n broodrooster.

Gaste het gratis WiFi-toegang en gebruik van die 2 swembaddens, braaigeriewe, tennisbaan en 'n groot lapa-sitkamer. Parkeerplek word voorsien.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Vaughn K
Gesin met klein kinders
5.0
Safe, secure, comfortable. Loved the fact that they had a tennis court on site. The area was safe; both my wife and I ran most mornings...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Annelize S
Gesin met tieners
5.0
Uitstekend. Vriendelike personeel. Heerlik gebly. Maklik toeganklik en sentraal.
Nov 2025
Kobus B
Saam met lewensmaat
5.0
Great kliente diens. Baie goed na ons gekyk. Baie lekker gebly. Sal beslis aanbeveel.
Okt 2025
Johan D
Gesin met tieners
5.0
Vriendelik, veilig en netjies. Ek en my dogter het baie lekker gebly. Dis ons tweede keer dat ons daar bly. Ons sal weer daar gaan bly.
Jul 2025
Ashwell P
Gesin met klein kinders
4.0
Exactly what we needed. We had a very peaceful stay and will definitely come again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 25 Camellia Avenue, Lynnwood Ridge, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Cornerstone Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek

25 Camellia Avenue, Lynnwood Ridge, Pretoria, 0081, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 34 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51dc757813c04c1406dd548edd9a8a564a35e7f53f2fa5ab34757f6d43fed04d2784a2eb77ad9f3805eef93d64ec28df3b05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 25 Camellia Avenue Lynnwood Ridge 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.765545 28.289368