LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+184
Gastehuis in Panorama

Cornerstone Guesthouse Alk Van Zyl   Prime picks icon.

Prime picks icon.
10% AF!
Spesiale aanbod
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 29 Sep 2026 tot 30 Nov 2026.
  • Slaapplek vir 40 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 89 Alk Van Zyl Avenue, Panorama, Cape Town, 7500, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Cornerstone Guesthouse Alk Van Zyl is in die hartjie van Panorama geleë en bied gerieflike verblyf.

Verblyf word gebied in individueel versierde kamers. Vars linne en handdoeke word voorsien. Die badkamers is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Alle kamers is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met Netflix. Wi-Fi internettoegang word voorsien.

Gaste kan langs die swembad ontspan of 'n braai by die gemeenskaplike braaigeriewe geniet. Veilige parkeerplek word vir alle gaste voorsien.

Die gastehuis is net 350 m vanaf die Panorama Medi-Clinic en 1 km vanaf die Plattekloof Village Centre.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 159 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Dala W
Saam met lewensmaat
5.0
Ligging is ideaal vir naby Panorama Mediclinic, so sal weer daar gaan bly. Plek is silwerskoon en netjies, ons het net een nag daar geslaap, maar alle...
Sien meer
Sep 2026
Riana P
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, veilig, goedgeleë akkommodasie. Alles was skoon en netjies! Cornerstone Guesthouse is baie sentraal en goed geleë. Gasvrou was baie vriendelik ...
Sien meer
Aug 2026
Hannelie V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie sentraal en puik akkommodasie. Lieflike plekkie, baie sentraal met die vriendelikste gasvrou.
Aug 2026
Bu-Anda V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie tevrede. Ons het baie lekker gebly. Vriendelike mense en baie veilig. Asook naby hospitaal, winkels en restaurante.
Jul 2026
Ina B
Besigheidsreis
5.0
Gerieflike oorbly. Skitterende diens & fasiliteite.
Jul 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 198

Op LekkeSlaap 7 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 89 Alk Van Zyl Avenue, Panorama, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cornerstone Guesthouse Alk Van Zyl het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R875
10 % AF
R875 R788
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R875
10 % AF
R875 R788
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R875
10 % AF
R875 R788
per nag, vir 2 mense
Bespreek

89 Alk Van Zyl Avenue, Panorama, Cape Town, 7500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 40 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3df6f1c2b72f1526c99854ddbac9165806d82daeec73a6eb8d1d10ebf9d5c5b1e6dbebeb4e5f65590c627f79f17a073ecc08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R875 nouVanaf R788 per nag, vir 2 mense 159 5 1 5 89 Alk Van Zyl Avenue Panorama 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.8782073 18.5751194

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang