Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (13)
B&Bs (1)
Selfsorg-eenhede (12)

Resensies van Panorama

4.6 / 5  
volgens 16 resensies
Lees regte resensies van Panorama van 16 geverifieerde gaste.
Indien jy Panorama besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Panorama.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Panorama akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Panorama Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Panorama Akkommodasie

13 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Panorama

22 Drostdy in Panorama, ’n voorstad van Kaapstad en dis slegs 300 m vanaf die Panorama Mediese Sentrum. Die kamer het ’n dubbelbed en oopplan-badkamer met ’n stort. Die kamer het ’n yskas, mikrogolf, broodr...

Vanaf
R1 080
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Parow, Panorama

Die Peperboom is in 'n stil buurt in die Noordelike Voorstede van Kaapstad geleë. Dit is net 16 km van die Kaapstad Internasionale Lughawe af. Die woonstel is in 'n rustige en goed versorgde tuin en bestaan uit 2 ...

Vanaf
R700
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Panorama

Du Toit Selfsorg bied n tuinwoonstel met slaapplek vir 3 mense, ideaal vir familie van hospitaal pasiënte. Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbel- en enkelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Parow, Panorama

Villa Marcos is in 'n rustige doodloopstraat in Panorama in Kaapstad geleë. Dié blyplek het die ideale ligging naby snelweë, Panorama Hospitaal, winkelsentrums en die lughawe. Daar is slaapplek vir 2 gaste in di...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Panorama

Vergenoegd beskik oor 2 eiendomme langs mekaar in Panorama, 'n Kaap-Hollandse huis en 'n siersteenhuis. Dis 300 m vanaf Panorama Mediclinic en Mediese Sentrum (sien asb. die ligging van die MediClinic in die foto's)...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Panorama

The Pebble Cottage is 'n knus selfsorg-eenheid vir 2 gaste in Panorama. Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuisie het 'n tweeplaatstoof,...

10% af Weeksdae!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Panorama

Walter Levy is in die woonbuurt Panorama in Kaapstad en bied gehalteverblyf ideaal vir sakereisigers en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkelsentrums, restaurante, die N1-hoofweg, doendinge en besienswaardighede....

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Parow, Panorama

Heldersig Cottage is geleë in die pragtige woonbuurt Panorama teen die voet van die Tygerberg. Die kothuis is slegs 20 km van Kaapstad af en bied die ideale blyplek vir vakansiegangers en sakelui. Die bekoorlike ...

Vanaf
R250
per nag (plek vir 1)
Selfsorg in Parow, Panorama

Heidel-herberg bied ruim selfsorgverblyf in Parow wat ideaal is vir korttermynverblyf. Die woonstel is stapafstand vanaf die Panorama Mediclinic en die Panorama GVI Onkologiesentrum en daar is verskeie restaurante e...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Parow, Panorama

Rejuvenate is 'n B&B en 'n spa in die voorstad, Panorama, in Kaapstad geleë. Die smaakvol versierde gastehuis bied verblyf net in die pad af van Panorama Hospitaal en ander mediese praktyke. Die gastehuis is naby v...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za