Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cornerstone Guesthouse at 89 Alk Van Zyl

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 107

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir Cornerstone Guesthouse at 89 Alk Van Zyl
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ilse B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse B

Ek het baie lekker gebly.

Ja, baie lekker. Veilig, skoon, netjies en privaat. En lekker warm geslaap in die koue Kaap. Sal definitief vir almal aanbeveel.

Chantell H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell H

Wonderful.

Very quiet and amazing view.

Ferdi B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi B

Awesome.

It was great. Clean and comfortable.

Erika P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika P

Baie aangenaam!

Sal beslis aanbeveel, veilig en super netjies. Vriendelike diens.

Corinne S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corinne S

Dit was gerieflik vir ons.

Ons sal beslis weer gaan. Dit was stil en netjies.

Johan D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Baie lekker.

Het super baie lekker gebly, plek is baie veilig en super skoon. Eienaar was baie vriendelik.

John S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S

Veilige stil area en kliënte diens was puik.

Baie lekker veilige area.

Melani S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melani S

Die eienaar was baie aangenaam en het uit haar pad gegaan om ons te help en wel.

Dit was heel aangenaam. Die plek was skoon en netjies. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Ronelle L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle L

Baie lekker geslaap en alreeds by vriende aanbeveel. Personeel is baie vriendelik.

Ja, heerlik en rustig.

Coenie G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coenie G

Gerieflik geleë. Christine is 'n baie vriendelike gasvrou.

Gerieflik naby Panorama MediClinic geleë. Dit was baie warm en 'n lugversorger sou die ding gedoen het. Het egter vooraf geweet dat daar slegs 'n waaier in die kamer is.

Isaac J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Isaac J

Baie lekker.

Ja, baie rustige omgewing. Het goed gewoon. Gasheer en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Simele Z - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simele Z

Very nice!

It was great. I was thoroughly impressed.

Cornelus T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelus T

Good location and premise.

Good location and hands-on approach by owner make your stay seamless and effortless.

Brandon M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Brandon M

Ontvangs was swak en onprofessioneel.

Ek het lekker gebly.

Surina V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surina V

Goed gelee gastehuis, baie skoon en netjies.

Aangename verblyf. Alles baie skoon en netjies.

Jerome F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerome F

Sal aanbeveel en weer bespreek.

Akkommodasie was op kort kennisgewing bespreek. Was vriendelik ontvang en kon lekker rustig tuisgaan.

Elana D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elana D

Baie aangenaam net loadshedding is 'n probleem.

Was regtig baie goed. Linne van die hoogste gehalte. Baie netjies - loadshedding is 'n probleem.

Vanaf
Vanaf R545
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R545
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alk Van Zyl-laan 89, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a20c2d89546ec5f2fca12b7e8c8bad8c4ed5093a24bb6dba361a6d34d52b5890b042ae2ee37999896536d83a44daa23acc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R545 per nag (plek vir 1) 17 5 1 5 89 Alk Van Zyl Avenue Panorama 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.878283656428 18.575663637434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang