Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosmos Self-catering

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 28 resensies vir Cosmos Self-catering
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jos N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jos N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig. Netjes.

Netjes. Veilig. Prys is te hoog.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma H
Besigheidsreis

Uitstekend.

Uitstekend. Ons is vriendelik ontvang en Marie het ons met ekstra 'n bederfie gegee met ons 3de reisgenoot. Dankie daarvoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alexandra D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexandra D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable accommodation, safe, clean, great host, good location.

We liked the accommodation even though it was not the unit we had booked. There was some confusion about us travelling with a child, so the accommodation we got was bigger. The premises were clean, comfortable, and we enjoyed our time there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johnathan B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johnathan B
Gesin met klein kinders

Lekker, gesellig en troeteldier vriendelik.

Ons het lekker gebly. Die stort was wel nie lekker nie, hy stel baie moeilik en die stortkop was verstop. Verder is daar nie klagtes nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul & Adeline C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul & Adeline C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese eenheid, goed ingerig vir 1 nag se oorbly. Veilige parkering.

Ons is vriendelik ontvang deur die gasheer. Kamer en badkamer is ruim. Daar is voorsiening gemaak met gas vir beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is vriendelik ontvang en alles is mooi aan ons verduidelik.

Kamer is baie netjies. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte M
Saam met vriende

I enjoyed my stay at Cosmos Self-catering. I can recommend anyone to Cosmos. Their service is the best, giving value for money.

I love the administration in Cosmos, they attend to your needs quickly, ensuring you enjoy your stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilona V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilona V
Enkelreisiger

Baie mooi, baie gerieflik en veilig.

Eienaar is baie gaaf en behulpsaam. Sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem B

Baie netjies, veilig en 'n warm ontvangs.

Goed geleë, baie mooi en veilig. Sal vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rianza G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rianza G
Saam met vriende

'n Heerlike ervaring.

Die kamers is ongelooflik netjies en gerieflik. Fantastiese gasvrou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Georgine D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georgine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens. Netjiese kamer.

Marie was baie vriendelik. Sy het selfs 'n boodskappie voor die tyd gestuur om ons 'n veilige reis toe te wens. Sy was vinnig by die perseel om vir ons oop te sluit. Ons het veilig gevoel en alles in die kamer was in goeie orde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erna S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erna S
Enkelreisiger

Uitstekend.

Baie netjies en mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magriet H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet H
Besigheidsreis

Netjies, skoon en vriendelike diens.

Vriendelik en vinnige diens, gasvry, skoon kamers! Sal definitief aanbeveel. Dankie vir als!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra Y - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spotless and beautiful!

It was really a pleasure staying in such a clean and beautiful room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louzelle K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louzelle K
Enkelreisiger

Skoon, gerieflik, baie vriendelik.

Op kort kennisgewing geboek en baie beïndruk met die flinke diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linette V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Linette V
Saam met vriende

It was good, but cutlery is chipped.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosmos Self-catering se terugvoer

Thank you for your review. The cutlery is usually knives, forks, spoons, etc. We went through all our "crockery" in the rooms you stayed in, and could find only one salad plate which had a chip underneath it at the bottom. You are maybe confused with another guesthouse you stayed with.

Cosmos Self-catering
Chris V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese mense die eienaars en die wooneenheid was tops.

Ons, ek en my vrou sal enige dag weer daar gaan inwoon en die eienaars het uit hul pad gegaan om ons verblyf so gemaklik as moontlike te maak, dit is vyfster-mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosmos Self-catering se terugvoer

Hi Christoffel
Baie dankie vir jul mooi resensie. Dit was n voorreg en aangenaam om jul te kon ontmoet, te gesels en jul te akkommodeer. Sterkte vir al jul toekomsplanne.

Cosmos Self-catering
Diederik H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diederik H
Gesin met tieners

Netjies, skoon en vriendelike diens.

Goeie diens en vriendelike ontvangs, skoon kamers wat behoorlik toegerus is. DStv was 'n aangename verrassing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, bekostigbare verblyf.

Goed toegeruste eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Behoorlik ontvang en die kamer was gereed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heepko V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heepko V
Enkelreisiger

Dankie vir die verblyf en gasvryheid

Eienaars het ons gerus gestel en laat veilig voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Engela D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela D
Saam met vriende

We had an enjoyable stay.

We enjoyed our stay at Cosmos Self-catering. Everything was clean and neat. We were welcomed warmly and friendly. Marie also was very kind in helping us to find our way in town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha M
Gesin met tieners

Gasvry, skoon en netjies.

Badkamer was bietjie beknop maar anders was alles mooi skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritza V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow!

Vriendelik diens, baie gasvry en'n baie oulike plekkie! Dankie vir als!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Altea P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altea P
Saam met vriende

Netjiese gastehuis.

Ons was vriendelik ontvang. Elke paar het hul eie badkamer en kamer gehad. Warm gestort en die sjerriekraffie in kamer was heerlik. Ons het goedjies vergeet en die dame het agter ons aangeloop tot by Pick n Pay om dit terug te besorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan L
Enkelreisiger

An excellent place to stay.

The hosts are very friendly and helpful. They immediately make one feel at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V
Enkelreisiger

Vriendelik

Eienaar is self betrokke, hulpvaardig, vriendelik. Gaste voel gou tuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie N - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie N
Gesin met klein kinders

Wonderlik, vriendelik, veilig, rustig.

Gasvrye en vriendelike mense. Verblyf het alles wat jy benodig, skoon en netjiese plek. Rustig, doodstil gedurende die nag. Dit was 'n fees. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Finchamstraat 6, Vryburg, 8601, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9def192f31d0e4e57999a852c635b923fc618d61f8d0c2e96fe574994bd1e5b4adefdc11f9b5077d5afb04836913fd1b98a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 6 Fincham Street Vryburg 8601 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.950934639952 24.724301867546
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem