Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Queens Comfort

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millsstraat 121, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R795 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Queens Comfort is 'n selfsorgeenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in die Strand. Dit is ideaal vir 'n paartjie, klein gesin of 'n sakereisiger.

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n kombuis. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en 'n yskas toegerus. Die sitarea het 'n dubbelslaapbank en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite is daar braaigeriewe en veilige parkeerplek agter 'n outomatiese hek. Die eenheid is gerieflik naby die strand, hospitale, winkels en restaurante geleë. Die eenheid is sentraal geleë naby Somerset-Wes en Gordonsbaai. Daar is vlieërbranderplankry, kajakvaart en 'n pragtige stuk strand. Selfs op besige dae is die strand nie te beknop nie. Gast ekan ook die pragtige skilderagtige roete rondom Clarence-rylaan aanpak om hopelik 'n paar walvisse te sien en die pragtige uitkykpunte te verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Queens Comfort sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Queens Comfort
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Frans Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Millsstraat 121, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Queens Comfort het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R795
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R795
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millsstraat 121, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a3e4c6bd2643cb0cfb95d7db14d571e1a23ac07d95961f1397ef4af0819ac5262a12c026f46f2dafb65f73fd462790cc053?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 121 Mills Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.104745703667 18.840354639914
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem