Shaka's Rock Akkommodasie by Cosy Atrium Apartment | LekkeSlaap
+14
+14

Cosy Atrium Apartment

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, The Atrium , Shaka's Rock , 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Cosy Atrium Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel met 'n see-uitsig vir 4 tot 5 gaste. Die woonstel is in die Atrium-kompleks in Shaka's Rock, 1,8 km vanaf Thompsons-strand en 1,5 km vanaf Salt Rock-strand.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n slaapbank in die sitarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond. Die leefarea het 'n eetkamertafel en stoele en die sitkamer het 'n TV met volledige DStv. Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met buitemeubels en 'n see-uitsig. Daar is oorgenoeg kasruimte vir klere en tasse en die woonstel het 'n haardroër en onbeperkte WiFi.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe wat gaste kan benut. Die kompleks is ook op 'n heuwel geleë, so gaste benodig hul eie vervoer om die strande en restaurante in die area te bereik. Ballito Junction Regional Mall is 4,4 km ver en Ballito Lifestyle Centre is 5,9 km ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Cosy Atrium Apartment sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Cosy Atrium Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Hoofweg, The Atrium , Shaka's Rock , 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, The Atrium , Shaka's Rock , 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAehxc0JPLEJCrZtt2cEfRqqm60UYsbzJARuWcksmq1zAtq12WPy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 550  per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 Main Road The Atrium 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.514966149263 31.226956894512
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za