Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat die 2 kamers via steil trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
'n Bababedjie is beskikbaar indien nodig. Versoek hiervoor moet gemaak word. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Geen lugbraaiers word toegelaat nie. Geen haardroërs word toegelaat nie. Geen strykysters word toegelaat nie. Geen harde musiek word toegelaat nie. Geen rook en/of vape binne die eenheid nie. Die eenheid is in 'n natuurlandgoed geleë, en bobbejane en ape dwaal op die landgoed rond. Maak asseblief seker dat alle deure en vensters toe is om toegang vir bobbejane en ape te voorkom. Moenie enige diere voer nie, insluitend die ape en bobbejane. Daaglikse skoonmaak, insluitend die braai, is nie by die fooi ingesluit nie, maar kan teen 'n bykomende koste aangevra word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 30%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Unit 22 Utopia Nature Estate, Bojanala, Buffelspoort, 0400, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang