+34

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Salmon P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Conveniently situated and great stay. Pleasant stay with a friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon D
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Gerieflik, netjies, skoon, baie vriendelik. Barend is baie vriendelik en behulpsaam. Hy het my laat tuis voel van die eerste oomblik af, en het uit sy pad gegaan om vir my 'n paar handdoeke te was wat ek nodig gehad het vir die volgende twee dae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edward B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Opsommend: Wat 'n plesier en lekker wegbreektydtjie, baie dankie! Cosy Sleep was werklik só skoon en só netjies. Regtig 'n plesier om daar oor te bly. Barend is 'n wonderlike gasheer en hy gaan uit sy pad uit om mens werklik welkom te laat voel, so vriendelik en 'n plesier om te ontmoet. Die tarief is regtig meer as billik en waarde vir geld. Baie dankie, dit was 'n heerlike verblyf tydjie daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerard L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Wondelike basis om die mooi omgewing vanaf te verken. Baie goed ingerig, goeie ligging, alles wat nodig is, is daar. Die gasheer is die beste wat ek ooit beleef het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.4
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Norbert T
Kort verblyf
4.4
Jan 2026

Ok for a very short stay. Tiny but clean with all necessities. Very friendly host!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kurtley L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Peaceful, comfortable, and welcoming — we loved it. Our stay at Cosy Sleep was absolutely lovely. The place was clean, peaceful, and perfect for a couple’s getaway. We truly enjoyed every moment and would definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cynthia N
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Maklike toegang na verblyf. Dis wat punte vir my tel. Gerieflik. Maklike toegang vanaf motor. Geen ongemlike trappe nie. Perfek vir my gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerty L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Heerlik. Ek en my vriendin het regtig lekker gebly. Alles was skoon en netjies. Ons was met soveel gasvryheid ontvang en het baie tuis gevoel. Ek het vir 'n broodrooster gevra en het onmiddellik een gekry. Barend wil sy gaste gelukkig hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catherine L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Ekstra veilig, netjies en beslis 'n wenner vir 'n blaaskans neem! Wat 'n lekker atmosfeer. Die eienaar van Cosy Stay, sjoe dankie vir u warm welkom en puik diens! Sal beslis dit aanraai vir mense om te probeer. Die skoonheid en netheid van die plekkie, uitstekend! Die veiligheid was 100% en meer. Sal definitief binne die volgende maand weer gaan oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Barend Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

9 Badskop Cresent, Montagu, 6720, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61ec4461b0ab3c81d7c6d37b44edcf5dc19da2e01e52f3bb91acfe3794c99e9d8a6f09c0e5305c6fab57bf27ad3fd6980a65?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 9 Badskop Cresent Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.767262329848 20.126729263461

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang