2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 14 Market Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Cosy Stay bied gemaklike verblyf in 'n stil doodloopstraat in Robertson, binne maklike bereik van plaaslike restaurante en winkels. Geleë op die eienaar se eiendom, bied dit 'n gerieflike basis vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Cosy Stay bestaan uit 'n aparte slaapkamer wat tot 2 gaste kan akkommodeer en is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en elektriese kombers vir kouer nagte. 'n Sitkamer is beskikbaar vir gaste om in te ontspan, terwyl die badkamer toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met verhit-en-eet geriewe, insluitend 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en ketel. Beskuit en vars melk word met aankoms voorsien. Bykomende geriewe sluit in lugversorging, 'n TV met DStv en gratis WiFi.
Gaste kan ontspan in 'n privaat binnehof met 'n buite-eettafel. Braaigeriewe is beskikbaar op aanvraag, en veilige parkering word voorsien op die volledig omheinde eiendom. Die eiendom is gekoppel aan die elektrisiteitsnetwerk en het 'n sonkragstelsel met omsetterbatterye vir rugsteunkrag.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 78
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 14 Market Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Cosy Stay het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Market Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang