Cottage 3 Krans
4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Magrieta Prinsloo Road, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Cottage 3 Krans skuil op die rand van Prins Albert, net 'n hanetreetjie vanaf die dorp, en spog met 'n pragtige uitsig op die Swartberge en oor die Karoovlaktes.
Die ruim oopplankothuis is rolstoelvriendelik en bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-eenheid sluit 'n sitarea, kombuis en 'n eetarea in. Die kombuis is met 'n broodrooster, mikrogolfoond, yskas, gasstoof en 'n oond toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n TV. WiFi is ook beskikbaar.
Buite is daar 'n privaat stoep met 'n etenstafel en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, voëlkyk, fietsry, wildritte, begeleide staptogte, bergfietsry en tennis in.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Howard Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 154
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Magrieta Prinsloo Road, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Magrieta Prinsloo Road, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang