Cottage 32
Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buite-straat 32, Groblersdal, 0470, Limpopo
- Geen kinders onder 16
-
Vanaf
R850R680 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cottage 32 is geleë in Groblersdal en bied gerieflike verblyf in ’n selfsorgkothuis. Die eienaars woon op die eiendom, en hierdie instansie is ideaal vir sake- en vakansie-reisigers.
Die kothuis beskik oor lugversorging, 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, badkamer met 'n stort, en ’n klein kombuis met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas, eetgerei en wasbak. Daar is ook 'n wasmasjien. Die leefarea het 'n tafel met 2 stoele. Daar is ook ’n rusbank, 2 stoele en 'n TV met DStv-kanale.
Onbeperkte WiFi is beskikbaar en daar is parkeerplek.
Cottage 32 is die ideale basis om Groblersdal te verken. Daar is verskeie natuurlike en kulturele besienswaardighede. Dit is ’n klein plaasdorpie, 35 km vanaf Loskopdam en daar is verskeie wildplase en ryk voëllewe. Die Loskopdam is ook 'n gewilde visvangplek weens die magdom kurper en karp.
Slaapplek
’n Bespreking by Cottage 32 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Ligging
- Buite-straat 32, Groblersdal, 0470, Limpopo
Sien meer verblyf in Groblersdal Loskopvallei Limpopo
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buite-straat 32, Groblersdal, 0470, Limpopo
- Geen kinders onder 16